Meg Ryan

Meg Ryan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Margaret Mary Emily Anne Hyra
Nasionaliteit Amerikaans
Lewensmaat Dennis Quaid
(trou 1991; skei 2001)
Kinders 2, insluitende Jack Quaid
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Meg Ryan (gebore 19 November 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente When Harry Met Sally... (1989), Sleepless in Seattle (1993), City of Angels (1998), en You've Got Mail (1998).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy